Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 74)

. gelate sit hulle op duine luister na winde wat verander elke dag is anders, meer om te aanvaar meer om net sonder teenstand te absorbeer dit maak mense wat met kop in die sand die weer wat oor hul waai ignoreer alles word aanvaar in blinde oorgawe aan die bose ontsag vir die keiser […]

. soos kewers in harde hout tonnel en dit van binne af op knaag so knaag die natuurlike erosie aan die mens se waarde sisteem morele verval is die resultaat geen mens is meer seker van wie of wat hy is net geknaagde hout poeier bly oor . ©Teárlach

Die knapste boer het al ontdek hy boer eintlik met grond Sy grootste bate is respek met die bodem sy verbond Want voordat hy die vrug kan bou en voed deur implimente moet die grond die kos en vog kan hou deur aardse elemente Seisoene se degenerasie bring die geheimenis Agente van die transformasie is […]

Toe die eerste reëndruppels die lig kom skakeer en sy bane van kleur teen die hemel drapeer was jy traag om te buig op die sterre-verhoog en bevind jou gedwee op die rand van die boog Jy’s die gloed van ‘n vuur wat die donker verdryf as sy kruipende koue kom vat aan my lyf […]

. vanoggend is my gedagtes by die baie manne wat ver van die huis hul heenkome moes kry na jare se bosoorlog bloed en pyn kon hul net goebaai of doebaai . my duin weergalm van golwe wat dreun mooi sagte reën het geval die wind het die wolke nou verder binnelands geskuif die suid-oos […]

Hier waar ek nou so hoog geleerd is veronderstel deur al die grys Hoe goed oorleg was my begeertes as ek terugkyk op my reis ? Hoeveel daarvan was bloot voortvarend wat ondeurdagte hoop verskans ? In werklikheid dalk onrusbarend in onvolmaaktheid saamgeflans Ek wonder soms ná sparteljare van wik en weeg in diepnag-ure Was […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed