Jongste aktiwiteit:

Posts tagged "Familie"(Page 2)

Ma, vasberade om die dag aan te pak net soos gister, reeds vroeg bedrywig met die take wat vandag MOET klaar assof daar geen môre is nie. Maar jou liggaam spreek iets anders iets wat min van ons raaksien wat jy met jou vriendelikeheid agter die masker wegseteek is. Vannaand wanneer jy gaan slaap na […]

deur
vir Gedigte

op studente bed lê klere muf gebondel smag na bietjie seep soek pad na ma waskamer om terug te kom as skoon materiaal kennis is gebondel in papierboeke bits eboeke biblioteke vol diverse rigtings amper vry is die studie materiaal die paaie is gekaart na ń gladde verderf ma se bederf, ń nou biblioteek gang […]

My grootste wens vir die nuwe seisoen is dat die gebroke gesin kan versoen wens dat julle net julle trots kan sluk ons almal smag na vrede en geluk Ek wens dat julle net kan verstaan dit wat julle doen raak ons almal aan julle plaas ons onwetend reg in die middel om jul te […]

deur
vir Gedigte

Kyk na haar deur God se oë Elke nag bid ek met my kop geboë dat jul haar kan sien deur God se oë sy is ñ omgee mens met ñ hart van goud geskenk van God en nie ñ fout Tyd is min en die lewe kort Vergeet ons gemaklik die grootste gebod jy […]

deur
vir Gedigte

Selfoon. Seën of straf? Dis ‘n tawwe onderwerp, want elkeen het sy eie gevoel oor die klein elektroniese toestel. Dis die beste ding naas gesnyde kaas en hou mense in kontak met mekaar.Goeie voorbeeld is soos met covid inperking. In sommige opsigte vergemaklik dit die lewe vir mens, maar steel ook ongelooflik baie van jou. […]

Waar gaan die tyd dan heen ons harte was saam gesmelt as een drie susters verskillend en tog so eenders lewe vandag soos ñ spul vreemdes Ja elkeen het sy eie gesin lankal terug hul eie lewe begin beteken dit ons moet vergeet hoeveel liefde tussen ons gemeet waar het dinge skeef geloop is daar […]

Papierhart jou wankelhand se skribbels is met deernis en liefde georden sodat ons saam mooi herinneringe kon skryf met begrip prettig versier om só die wêreld se onreg en seer sinvol te verdryf toe (onverwags) kom ‘n stormwind ruk met ondeurdagte woord en daad jare se saamskryf los frommel dit onbarmhartig op en smyt dit […]

Bedorwenheid As ‘n blom té veel son té veel water té veel kompos kry en té lank aan eie wil en genade oorgelaat word verrot die stam verlep die blare en knak die kroon word dít wat volmaak gevorm is deur Skepperhand bedoel is om ‘n aangename geur te versprei om met skoonheid te pronk […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed