verby spokerige familieportrette (Opdrag 3)
by die voorste hek net onder die sinkafdak ‘n frisco-blik met duiwelsdrek spokerige gedaantes en skadu-vangers twostep in die klank van die grafsteensangers af in die linoleumgang waar stomme familieportrette hang verby oom brolloks en antie bittergal nie alle here is here tog aanbid sy vrou en kinders hom al het hy in sophie se […]
Twee broers en ‘n luiperd
Omtrent so sestig jaar gelede in die omtrek van Phalaborwa en die Kruger Park, het ‘n familie met die van Smit gebly. Hoe hulle in daardie tyd besluit het om juis daar van alle plekke, met beeste te boer, is opsig self bewys van die mense se karakter en natuur. Dit was gevaarlike wêreld. As […]
bloed verdik
in die portaal staan hy verstom en verstyf in pyn voor sy oë maak toneel oop van sinnelose barbaarse geweld waarin nog twee ou mense verslind verguis en gemartel moes heen gaan soos die son se strale stadig skuif so verstyf sy haat daarteen sy bloed verdik en kolk in magtelose stryd laat U wil […]
Die foefie slide.
Na my en Jannie se teer debakel, was daar ‘n verstaanbare kommunikasie stilte tussen die twee gesinne. Wat dit eindelik tot einde gebring het, kan ek nie meer mooi onthou nie, maar dit moes dalk ‘n troue of begrafnis in die familie gewees het, wat die twee susters weer na praat gedwing het. Hoe dit […]
Plaas vakansie
Wat kan dan nou lekkerder wees as ‘n skoolvakansie op die plaas. Vir my, wat op ‘n plaas groot geword het, met die voorreg om elke dag met ‘n bus skool toe kon ry, seker nie so lekker, as vir die kinders wat op die dorp gebly het nie. Maar, reeds toe, het ek geweet, […]
mnr venter en mnr flenter (opdrag 2)
mnr venter en mnr flenter (opdrag 2) in ontwerperspak en gucci-skoen churchill sigaar en bmw cabarnet en portsoen-soen tweelingbroer van sp geldklokkies lui in glim en glorie eksepsionele sakeman jazz en blues euforie passievolle samaritaan waarom is jy wat jy is? want my pa was ‘n alkoholis… in vodde vuil en stukkend-skoen weggooi stompie en […]
Oorwinning (OPDRAG 2)
In war gemoed waar jy pal na labirint-antwoorde soek; irrasioneel – redelik verdwaal met denke motgevreet en voosgetrapte wil; ploeter jy onbewustelik, salig voort na ‘n selfgekose doodspoort. Skrik betyds wakker besef jy woeker in verkeerde akker; trek skoene van bereidwilligheid aan beklee jou in nuwe hoop omgord met vaste wil; sodat jy beur na […]
Onreg
Kom haak aan my hart ‘n lanfertak sodat verbloem kan word my diepseer smart. ©Driekie Grobler
Vals deuntjies vir moeë harte
Jan Pierewiet Jan Pierewaai MY Jantjiepiet sit stil. Die kinders huil, die huis is vuil, maar my Jantjie Piet sit stil. So hou jou soen, my man ‘k maak steeds koffie vir jou kan en jou na-saad maak ek groot; sit maar nog, ek smeer jou brood. Ai Jannie-Piet, my Pietie- peits, stug Pieter-Jan rol […]