Grootouers en kleinkinders
ouma en oupa is God se bederf vir hulp om liefde uit te kerf in hul kleinkinders se harte deel hul in vreugde asook smarte vir ewig op hul hartstroon is kleinkinders soos ‘n koningskroon soos die aarde se sout is grootouers meer werd as goud ©Jessica Venter 10/05/2017
Glapte pad
‘n pad wat my vêr terugvat op ‘n grasgroen kindwees huppel pad die onskuld droompad van ‘n kind wat geglo het as jy soek sal jy alles vind klippiespad van grootword en baie vrae vra skerp klippies wat voete steek as jy nie skoene dra die ligpad van verlief wees van weet jy’s nie alleen […]
Winter
jou koue vingers omklem my jou winterhande laat my bibber van seer jou koue asem waai deur my wese winter proe koud op my tong ‘n blokkie ys sonder smaak wat afgly In my ingewande nesmaak deur my gebeentes sny maar jy bring ook die smaak van lemoen die soet-suur herinnering van sproeireën op my […]
WINTER IN DIE NAMIB
Toe ek in die skool was, was veral twee vakansies vir ons as kinders baie belangrik. Die ses-weke vakansie in Desember en die drie-weke vakansie in Junie/Julie. Ja, ons het hulle regtig so genoem, want dit is hoe lank hulle was. Die somervakansies was die lekkerste. Iewers het ons (soos byna almal in die Namib) […]
Een middernag in Durbanville
Bo Durbanville se strate het die middernag se maan in silwergeel geglinster op haar eensaam wentelbaan toe ‘n dikkop met haar kuikens vanuit die niet verskyn benee ‘n donker hemel – en die volmaan was aan’t kwyn. Haar vlerke het sy wyd gesprei om haar kinders te verskans teen die skerp straal van ‘n koplig […]
liefdes dae
vadersdae en moedersdae is kinderdae baie spesiale dae vir liefdevolle gesinne koester die vredevolle liefdevolle tyd vadersdae en moedersdae is kinderdae barmhartigheid begin altyd eers tuis bou met geloof, hoop en liefde vir sukses vadersdae en moedersdae is kinderdae baie spesiale dae vir liefdevolle gesinne ©Teárlach
Die begrafnisstoet
Die begrafnisstoet, deur Stephan Uys Een ding weet ek wis en seker, ek is nie familie van oorlede Job nie. Dis nou Job van die Bybel, nie Job wat in ons tuin gewerk het toe ek nog ʼn laitie was nie, hoewel ek redelik seker is daardie Job is ook teen die tyd al oorlede. […]
Stiefouer Liefde
Deur my kinders se are loop nie jou bloed, Maar jy omvou hulle met ‘n onveilbare liefdesgloed. Waar liefde altyd hul lewens sou faal, Kom jy en bou in ‘n nuwe lewensskaal. Onvoorwaarlik het jy omgee oor my kinders kom giet. Was jy weg, al hul kinderjare verdriet. My kinders kan nou volg in voetspore […]