Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geloof/Godsdienstig"(Bladsy 14)

– stadig draai in sy verhewe vlug swart en bruin sy donker kleur skerp priem sy oë die blou lug eenvoudig snel sy prooi se val – trots sit hy op die droë stomp wit en swart sy helder kleure hard weergalm sy wye roep ‘n roep van vryheid vir afrika – skerp-en-skor die roep […]

– geen siele-sweef geen selfgenoegsaamheid geen eie krag of selfbeeld geen eie-geregtigheid kan dit doen nie – deur die see se gedruis deur branders wat spoel en bruis deur vergifnis wat moontlik word deur wondertekens ervaar is Hy lewend in my siel – ©Teãrlach

– stil wag die meeu op sy kans dan raap hy die mossel op uit die water hoog styg hy op bo die strand en laat val dit op die sand – so lewe elke mens ook maar geduldig, gedienstig gedweë op wag sy daaglikse brood kom seker daarvan maak hy sy lewe – ©Teãrlach

Vaderhoort ‘n Moederloos Elke groustaar elke noodkreet wat uit my mondjie vaar al my lewenswater verspil oorgespoel in ‘n wêreld wat heeltyd op my gil vir my gril my bly verkleineer reeds soveel kleiner gemaak deur al die seer ek was gevorm genadeloos bestorm gegespe aan die norm afgewring tot hael in die storm getref […]

Musiek vir my Roos Jy hoort tot klassieke skrywe musiek deur ons Goddelike komponis begelei deur ‘n engele koor ‘n klavierstuk meesterstuk is jy in rosegeur met ‘n blaarkrans op jou kop pluk ek jou liggies om klanke voor te bring die rooipienk in jou gelaat soos bloeisels wat bloos waar jy holster in die […]

– o liedjie van verlange hoe saggies dring jy so diep deur die mis van my siel bevange in elke dag se lewenslot – die lied in my hart waai sterk soos storm wind wat meesleur en soms verwoes dit wat in sy pad kom staan – melodie van liefde sleur my mee in salig […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed