Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geluk"(Bladsy 59)

BONNG! Aandag! Aandag! Perron 4 Almal aan boord! Stoomtrein vir Beertjie Land Vertrek! Perron 4 Almal aan boord! pssshhh pssshhh pssshhh tjooeff tjooeff tjooeff tjooeff toeet! toeet! yyeeeeey! yyeeeeey! tjoeff-tjoeff tjoeff-tjoeff tjoeff-tjoeff blaas die stoom blaas die stoom blaas die stoom lokomotief lokomotief! lokomotief lokomotief! rook en stoom rook en stoom rook en stoom rattatata-rattatata […]

vals glimlag verkoop vertel van vals deugde deugde wat nie bestaan helder beeld van dofheid laat negentien voetsek kar lyk na moderne droomwa word lig gelowige mense daagliks verneuk misbruik verkul en vertrap soos gewillige skape geskeer sonder gewete soms selfs in die naam van gelowigheid sonder om god van geld te noem ©Teárlach

Deur die prisma van jou glaskasteel skyn ‘n spektrum van lig wat aldag om jou speel nes die draai van seisoene as die oorsprong en effek jou verbeelding ontklee en jou drome vurig gloei wanneer betowering dit betree skitter diamantdruppels oor jou onbevlekte wange drup die suiwerse van goud uit konstellasies van hartsgange. © Carla […]

As die nag-uur se stiltes oor Karoovlaktes draai en die voëls se kwetter sagte nagsê tjirp-geluide word wyl die skittersterre een-een hul sitplek inneem dan loer die maan versigtig met sy roes-rooioog oor grys platkop heuwels en uitgestrekte rante my voete die strate van die stille Orania wandel ek in ontsag vir die Hemelse heelal […]

donker bruin golwende hare sonder skeet of plooi oor jare guitige glimlaggie gaan jou vooruit netjiese vier houdinkie en flinke stap volbloed boere nooi so na my hart haal jou deugde uit en wys ons het jou nodig ounooi ons kinders raak min soek versekering seën vir jou en die wat jy grootmaak ©Teárlach

klein goggatjie wat in hare bly mense hare met baie frustrasie eiers op hare wat daar uitbroei gehate teenwoordigheid en las afrika politici is soos nete in kwas kan hul soos nete verwyder word met chemiese skoonmaak middels sekerlik nie so maklik in afrika nie neet klou vas want hy wil nog eet los hy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed