Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 52)

As die nag-uur se stiltes oor Karoovlaktes draai en die voëls se kwetter sagte nagsê tjirp-geluide word wyl die skittersterre een-een hul sitplek inneem dan loer die maan versigtig met sy roes-rooioog oor grys platkop heuwels en uitgestrekte rante my voete die strate van die stille Orania wandel ek in ontsag vir die Hemelse heelal […]

Genade Ek staar verlangend en loer na die kwaad, en ek weet ek moet vlug voor ek oorgaan tot daad maar hoe langer ek kyk, hoe meer word ek ryp vir al die sondes waaraan ek my wil vergryp. “Vlug weg, vlug weg”, hoor ek my eie gees sê maar sterk is die begeerte na […]

uit my borrel daar woorde uit my hart kom akkoorde gedagtes wat woorde stuur wat sinne broei in elke uur organismes wat lewe skyn wat telkens verlig my pyn wat my oë wyer oopmaak stil my gedagtes aanraak stuur tog U lig en waarheid voordat kom ewige afskeid open my verstand in U lig laat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed