Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hemel"(Bladsy 5)

Redderspoor Soos ‘n gnostiese tuin vol blommepraal straal ‘n geskiedkundige ware verhaal liggies skitter vir nog ‘n jaar uitgehaal die Betlehem ster vingerwys teen piknag donker ‘n Koning gebore deur diep Godshunker die waaragtige vanuit hemelpaleis neergedaal soos ‘n spierwit duif rigting aan Sy kinders te wys tussen groen velde van ‘n hartsweiding die Lam […]

‘n skildery uit die hemele bymekaar gevee met God se besem deur wind en weer netjies in patroon kom skuif ek op my bankie in voor God se Troon herfstyd die mooiste tyd kleurvol en met soveel prag geen tyd aan dit verbonde kom God se beplanning so getrou in die natuur groei weelderig Sy […]

verskeurende vuurspuwende vulkaan spoeg jou longe dit uit aan verterende vuur die aardkors met swart lawa gevul so spoel my binneste van liefde wat uitgestort wil word oor die ganse mensdom bogrondse aardbewings kom na vore die hele ganse wereld wat aan flarde is my hart kook bolle stoom te min besef die gemors waarin […]

in my drome swem gedagtes rond ver in die hemelruim verby reik ek uit na die sterre en vang hulle een vir een op die melkweg langs waar jou hande my omvou tussen wolke sweef ons heen soos ingelegde sterre gebotteld ons oë vasgevang flikkerend glimlag ons breed vir mekaar die soetsmaak van liefde opgetower […]

vergryp jou nie aan drank terwyl jou lewe aan skerwe spat diep gaan lê die stank die euwel laat lê jou plat walglik is dit in die oë van ander slaan jy jou eie naam met ‘n plank nooit sal jou probleme verander want dit eindig op met stank vir dank terwyl jou liggaam die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed