Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hoop"(Bladsy 21)

– bakstaan agter vier osse rooi met wye horings afrikaner-osse met krag vastrap seun, die son trek water draai kort daar net voor die boom van kort-draai na watertrog van inspan na uitspan dagbreek tot sononder ruik ek die grond in sooie se val reuke van lewendige grond – ©Teãrlach

God is daar in die stilte van die nag met donkerte omring en slaap wat wegkruipertjie speel. God is daar as retoriese vrae oor lewensbesluite woer woer met my gedagtes speel my vrede in more steel. O Heer, maak my geloofsoë en ore oop dat ek U kan sien en hoor – ek wil nie […]

– jare word korter hoe ouer ek word – gister voel al soos eergister – môre het al reeds begin – soos golwe ewig spoel – so spoel tyd by my verby – die wind self is te tydelik – my gedagtes vas te vang – gister was daar vyftien – vandag is daar net […]

jou lyf skraal afgeëts ‘n skadu van ‘n mens seer skreeu ten hemele saggies soos sneeuvlokkies val trane swaarmoedig hoor haar roep mené, mené, tekél ufarsín sien die skrif aan die muur Eli, Eli, lama sabagtáni? hoor uitgebasuin kyk op kyk op ‘n nuwe verbond ‘n nuwe lied ‘n lied wat engele nie kan sing […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed