Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Humor"(Bladsy 9)

– saam met die virus-koors verdwyn die mense op strand es apee es patrolleer nou die sand kinders wat dit waag om hul voete op sand te sit word deur ou weeman verklae en genadeloos verpes en vervolg hoe kleinlik kan die weeman tog wees sit en opdroog met hul teeekups wat voor hul opdroog […]

– ai ja! die aap is uit die mou daar is ‘n groot ding aan die bou ‘n nuwe jaar met twee tweë’s, nul en een wat vir almal lyk na ‘n kwaai nuwe ding wie gaan val of sneuwel hierdie jaar wie gaan rekords opstel en verjaar sal ons hierdie jaar nog oorleef gaan […]

– met ‘n duister kop struikel ek soms oor my duin gelaste nek en yster oral om stewig te maak – dan is daar ‘n muis so ‘n valetjie uit die veld regte sandveld muis lastig soos ‘n vlieg – met plastiek bottel gesny en gepas na ghoegel se plannetjies gesny muis te slim hoor […]

. ai, die gedog word ‘n gedrog in goedertrou maak jy foute om sommer iets aan te neem daarop te reageer is net bog . reëls bly mos altyd reëls of nie daarsonder word jy ‘n diktator sommer wydsbeen oor alles en almal trap en aanstoom . oor my duin kom tannie aan ver voor […]

. in die omte van my duin lewe daar vele seediertjies krappe, spinnekoppe en skerpioene nou wat het hul met seediere te doen om by die strand te kom moet jy oor hulle verby hulle en soms voor hulle uit loop die omte van my duin het ook ander lewendige ornamente soos mense wat op […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed