Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hunkering"(Bladsy 141)

Tussen berg, boom en klip en laat middagson hitte wat golwe op die grondpad gooi hoor mens die gesing van voëls gereeld. Hier is loeries en arende en as die geluk na jou kant toe waai mag jy dalk ’n valk sien. Ja, my grootword is in die Bosveld … al verlang my hart na […]

Twee riviere loop paralle teen my wange af. Alles gebeur so vinnig. Dae vlieg, ure verdwyn in die niet. Reën loop in klein riviertjies dwarsoor my ruit. Alles gebeur so vinnig. Bosse gly verby en die pad krimp met elke sekonde. Elke nuwe kilometer skeur die gaping tussen ons weier oop.

Ek wil nog eendag saam met die arende vlieg, Vergeet van sommer nou en net daar wees, Alles klein onder my, Klein en vêr maar steeds nog daar. Ek wil nog na alles kyk asof vir die eerste keer, Miskien die laaste keer, En soos ‘n jong kalf spring en bulk en luister na sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed