Vryheidsdag
Vryheidsdag, deur Stephan Uys Dit is die middag van Vryheidsdag, en ek is besig om tuin te maak. Eintlik praat ek snert. Liefie en Silas is besig om tuin te maak, en ek observeer merendeels wat hulle doen. Jy sien, tuinmaak is nie eintlik my ding nie; tuinmaak is Liefie se ding. Mý ding op […]
In die tuin
In die tuin, deur Stephan Uys ʼn Vreemde geluid maak die jongman wakker wat op die geil groen gras lê en slaap. Dit is ʼn geluid wat hy nog nooit vantevore in sy lewe gehoor het nie, en hy sal weet, want hy ken elke voël en elke dier se geluid in hierdie pragtige tuin. […]
Boer Johan soek ‘n vrou
Boer Johan soek ʼn vrou, deur Stephan Uys “Nou’s ek moeg gelieg!” sê Johan vir homself, en gee ʼn gedempte vloek. Hy vryf die krampe uit sy kort dik vingers. Hy het nog nooit van skryf gehou nie, en die brief aan “Boer soek ‘n vrou” het sy tol geëis. Hy sit tevrede agteroor en […]
SILWER EN GOUD
Silwer en Goud die plek waar ek en jy ons vuurtjie brand gemaak het ‘n soutbos-skerm gebou het silwer die sterre in die donker nag goud in die dansende vlamme die plek waar ek en jy ‘n holtetjie so knus vir ons kooigoed gemaak het silwer die Hakdoring se bloeisels goud in die son se […]
pase
mooi verblinkerde sjokolade-hasies soek huise vir hulself in winkel vensters iewers snik ‘n moeder finaal oor haar seun mense loop en koop hasies by die dosyne kinders hang aan mammies se arms soebat behoorlik vir nog hasies eenkant snik ‘n moeder sag teen rant staan ‘n kruis groot massiewe een snags blink sy ligte vertel […]
Dooie drome
Elkeen van ons (ek en jy) was eens albei net van jou, want mense soos jy dans deurnag saam die duiwel rond, en vir my om wakker te lê in ‘n hol hart wat my met elke klop belieg is die doodste droom wat ‘n siel kan droom. Misien was jý ook al daar lank […]
Retrospeksie
Toe ek en my skaduwee die eerste maal ál was wat oor was wis ek nie hoe geil kán liefde groei as dit son en water kry jy het my leer liefde skryf sonder ‘n uitveër, sonder ‘n klad en toe het Hy jou weggevat my trane wat aanhou drup, drup, drup sê dankie – […]
Bobbejaan
BOBBEJAAN. Rosina is besig om tafel te dek vir ontbyt toe Nico by die eetkamer instap. Terwyl sy besig is, neurie sy ingedagte ‘n tradisionele deuntjie. “Goeie môre, Rosina!” sê Nico agter haar. Sy wip soos sy skrik. “Jô!!”, sê Rosina en sy druk haar hand teen haar bors, “jô-jô, Meneer laat my skrik! Eish!” […]
Ballade: Deur God geseën
Ballade: Deur God geseën in jou oë sien ek die hemel blink en jou lag sê ons twee is oukei al voel dit of die wêreld rondom ons sink is ek nie bang nie, ek weet jy’s by my en ek wil aan jou my liefde bely hoër as die sterre, dieper as die see […]