MAMMA SE MOEISTE PRINSES
MAMMA SE MOEISTE PRINSES Mamma se moeiste Prinses toe was jy maar net ses sy word my skone Prinses my hele lewe en my alles Mamma se moeiste Prinses prinses doen net jou bes my roos knoppie nog bitter klein in mamma se pragtige roos tuin Mamma se moeiste Prinses toe was jy maar net […]
soekie
pragtigste ou dingetjie het almal altyd van haar gesê so vrolik opgewek en vriendelik altyd gewillig om te help maar sy soek man en sy kan nie kry want soekie is nooit tevrede elke vryer is deeglik getoets elkeen moes haar standaarde hê so het sy vele goeie seuns laat gaan sommer net een dag […]
Poplap se skoene pas
Poplap se skoene pas Pa – dis jou “effentjies” se troudag vandag… en sy verruil haar bokstert, lappop kind wees vir vrou wees, eendag ma wees en grootmens skoene – met al sy lewens seisoene wat haar soms sal druk dat sy huil, dan moet sy weet by wie sy kan skuil. Ma – haar […]
Die laaste klip
Sjuut, bly doodstil. Kan jy dit ook hoor geraamtes uit haar kas soos Judas, Pilatus, Petrus en Brutus wat uit al wat gat is bars – korrel vir korrel veg sy ses voet na bo. Saam met blink gevryfde intensies en ontrafelde verwagtinge beur sy deur klippe en kluite wat uit huise van glas op […]
trouheid
liefde en wysheid het besluit om te trou groot was die samekoms vreugdevol was die gebeurtenis uit hulle huwelik is daar kinders gebore die oudste se naam was integriteit sy het deurgaans sukses bereik tweede was blymoedigheid hy was altyd vriendelik derde het kalmte gekom sy was altyd rustig en wys vierde en jongste was […]
Kook en Geniet
Hubby het effens meer as dertig jaar gelede ’n Kook en Geniet kookboek/handboek/boek met prentjies-en-byskrifte, in my hand gestop. Sy oë was vol sterre en ek kan beslis nie meer onthou of dit voor of na die troue was nie. Die arme man was óf bekommerd dat hy nie gaan eet nie, óf hy het […]
Ek lief
Ek lief Ek lief ʼn mooi lied met al die heimwee wat dit bied ek lief ʼn mooi verhaal waar die held net-net nie faal Ek lief ʼn mooi gedig wat my gemoed somaar verlig ek lief ʼn mooi skildery wat lyk of dit kan lewe kry Ek lief ʼn mooi beeld wat die lewe […]
R.I.V.
spierwit lê leë witmossel skulpe skoon gewas in soutwater deining geskrop deur sandbedding en rotse leë halwe doppe van die verlede wie onthou die glibberige slak met voelers wat daarin was byna geen spoor van hom spierwit lê sand bestrooi oral in weskus tuine op randakkers om mooi te lyk so lyk wit kruise ook […]
Geslote deure
Geslote deur (4de skryfkompetisie ) Met ‘n verhefte stem het jou geslingerde woorde reg deur my blou gekneusde hart geboor en ek wonder… “is mishandeling altyd dan ‘n gebalde vuis?” want, jou woorde sny skerp en diep en los letsels wat die blote oog nie raak kan sien wie gee aan die stilte ‘n stem? […]