Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Inspirerend"(Bladsy 13)

Gesalfde Liefde Die dag as ‘n wens jou hart oorrompel jou hunkersnare in salwingsolie dompel wanneer vier oë lugkastele bou kontinente nie wat bedoel is uitmekaar kan hou waar die Heilige Gees gevoelvol aanraak terwyl wanhoop middeldeur in flarde kraak wanneer Sy visioenskynsel weerkaats die skaduwees van twee pasmaats waar drome ontnugter uit sluimergeslaap die […]

Taalskatte In lewensjare se loopverby woordbeelde behoue gebly soos ‘n pen smeek om uiting gevra soos in kosbare koeverte veilig gedra val sinsnede oor ‘n uitbloei vallei boodskappe van geloof loer oor blouberge se rand tevrede val dit vir oulaas in ‘n kreukelhand opgaarstukke tot by die hemelhek binnekant van ‘n hart menigvuldig uitgelek mag […]

Vredesjag (Oor Depressie) Staande sit lêend regop vrede word gejag dit jaag haastig dag na dag polsritmies vermoeid uit plek week in week uit spartel vrede in angs moeitevolle asemteue skaduwees wat lag luidrugtig bulder vyandsbrul oë styf toegeknyp vir onheil wat wag smagtend na kalm strome begeerte na waters sonder siklone tropiese depressie hitte […]

Redderspoor Soos ‘n gnostiese tuin vol blommepraal straal ‘n geskiedkundige ware verhaal liggies skitter vir nog ‘n jaar uitgehaal die Betlehem ster vingerwys teen piknag donker ‘n Koning gebore deur diep Godshunker die waaragtige vanuit hemelpaleis neergedaal soos ‘n spierwit duif rigting aan Sy kinders te wys tussen groen velde van ‘n hartsweiding die Lam […]

– die see lê kalm en wag op die horison troon daar vurige blou wolke van reën elke natuurkind sit op gereed meeue sweef senuagtig rond op my duin sit ek en wag saam met alles en almal op Sy genade van bo dit wat alles hernu saligheid bring van nuut wees – ©Teãrlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed