Heuning op die tong.
Heuning op die tong. So kom ons op die punt waar die jaar letterlik op sy rug lê. As ʼn ywerige aspirantskrywer en digter probeer ek om vir oulaas in 2021 my gedagtes te verwoord. ʼn Baie interessante projek laat my tone krul en die woorde warrel omtrent heen en weer in my kop. Vir […]
Mag God altyd by jou wees…
Jy mag maar vir jou ‘n glasie sjampyn skink en aan die ou jaar dink dit was glad nie ‘n maklike jaar maar ons het elke keer weer op gestaan as die lewe ons plat slaan… 2021 is besig om tot ‘n einde te kom terwyl 2022 vir ons wag op die horison mag God […]
die lewe is ʼn mengelmoeskardoes (SILVER)
die lewe ʼn mengelmoeskardoes vroegmôre-vreugde dans in tortelduifklanke soet as somerson skugter stil nuwe juweel kom ontmoet nog ʼn dag vir ons geskenk uit Sy genade so groot as sonstrale singend saam die môrestond groet selfs díe met hart van klip neurie saam op noot vaste vertroue: U die wingerdstok, ek die loot goudgeel glinsterend […]
Metafore: ʼn waterstroom wat vloei deur ons taallandskap.
Metafore: ʼn waterstroom wat vloei deur ons taallandskap. Wat is metafore? Wanneer jy ʼn digter of skrywer is, het jy definitief al van metafore gehoor. As jy lief is om met woorde te speel, kan jy selfs ʼn groot aanhanger van die metafoor wees. Metafore is nie net nog woorde nie, hulle dra ook by […]
Vibrasies
vibrasies roer my siel in stille verootmoed’ging getref met vernuwe besef wat my omgloed – vir ons gebore en tog ons nie beskore ‘n Ligtoring wat vrede skyn om hierdie donker eeu te red met liefde, genade en seën wat daagliks in mildelike oorvloed onvoorwaardelik oor elke siel neerreën vibrasies roer my siel as ek […]
soos ‘n kind
– soos kinders van die oseaan spoel die branders liggies uit val weer terug na hul moeder strepe van skuim op die sand – vriendelik, sagmoedig en hoopvol eerlike oortuiging van geloof en blydskap so spoel branders van Jesus se kinders oor die vol strande van die lewe – ©Teãrlach
Wat sal dit wees? Jeugverhaal – 706 woorde
Petrus is baie bekommerd. Een of ander juffrou het die idee gekry om vir die kinders elkeen ’n spesiale naam te gee. Dis kamtig veronderstel om een of ander goeie karaktereienskap van die kind te weerspieël, maar eintlik dink Petrus dat dit ’n simpel idee is. Dit klink ook vir hom maar baie aperig, want […]
2021 se lewenslesse.
2021 se lewenslesse. 2021 het my kom leer dat alles in die lewe nie gebeur soos wat jy dink dit moet gebeur nie. Met die uitbraak van covid-19 en aankondigings van inperkings en maatreëls het abnormale dinge – soos maskerdra, sosiale afstand en hande-was, die nuwe norm geword. Openbare saamtrekke en gesellige kuiers was eensklaps […]
Minjonet
Minjonet Kom in die aand en geniet die bos se geure soos ‘n naakfiguur met sy nagtelike gebeure tussen Nangka takke vol vrugte van blydskap drink ons met oëtaal van verliefdes aan mekaar se vonkelsap elke geluid neurie ‘n boodskap van die alwetende God nuanse van kleure in skemersongenot tussen-deur versnappering skink blye verrassing bederf […]
Soos die lewe omwaai
Soos die lewe omwaai In wye draaie geloop wegloop soms doodloop kringloop vind my voete rus in die hoop dat elke spoor van my die pad na ware geluk sal kry soos die lewe omwaai mag ek die hemelpad kry wat my na eindelose drome sal lei waarlangs nooitverbygaande winde waai tussen ewigheidsbome in Goddelike […]