Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Inspirerend"(Bladsy 21)

My beker loop oor om die unieke te bly sien in die alledaags van als met oë van verwondering die geringste te aanskou dankbaar ten spyte van, genadebrood koningskos seëninge so onverdiend U maak my beker vol U teenwoordigheid bly in velde dor geskroei in kruike se dolleeg hou U my steeds vas as die […]

Winterhart as winter in jou hart kom lê koue jou emosies omklem jou laaste bietjie wil gevries die een voet voor die ander iewers in die lug bly hang hoop in die mistigheid kwyn swaar van elke opstaan jou knieë wil bly knak krag vir veg jou ontwyk jou moeë gees bly wankel worstelvrae jou […]

waarheid is soos die silwer soom wat wegsak in die nat sand van ‘n strand een oomblik skyn dit in helderheid en borrel plesierig beweeg dit trots in eie lewens genot dan sak dit weg in die diep onder sand en skulpe waar dit stadig terugkeer na die see se water tafel waarheid is soos […]

– kragtig hoër styg die lied soos golwe gedryf deur wind teen hawehoof op tot oorloop toe met wit skuim om die mond jaag dit gedagtes vry rond spreek dit tale oop -toe vertrou altyd – glo dit is die regte ding om te doen – staan ek en peins op die duin se muur […]

– fynbos stoot groen blaartjies golwe druis in aanloop tot hoogwater lewe klink oral op in mense huisies wat wit gepleister pryk op sand die lied wat ek hoor klink sag klink treurig, getuig van droë beendere wat lê oor sand duine van huidige toestand wat wag daarop wag op iemand wat kan praat en […]

Lewensvreugde kan gekoppel word aan baie dinge in die lewe – soos daardie eerste aromatiese koppie koffie in die oggend; daardie smelt-op-die-tong sjokolade wat jy op spesiale dae kry; daardie onverwagse drukkie van jou man of kinders wat sê: “Ek’s lief vir jou!”; daardie genotvolle uit-die-maag saamlag oor jou kleinkinders se manewales. Maar vandag wil […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed