Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Inspirerend"(Bladsy 20)

– ‘n bus vol spelers met skuimende bekers prettig, wuiwende skare landmerk van menslike vreugde en plesier selfs die effens gewonde ry saam – ‘n skare wit geklede mense met kleurvolle blomme beweeg oor landskap van die aarde landmerk van ewige geluk en vrede waarin selfs die sleg gewondes wuiwend saam reis na Sy ewig […]

– steunend het hy tot op die hoogste plek op die vervalle muur geklim – voordag het hy begin stap om teen sonop daar te wees sy asem wasem – sy hand oor sy oë staar hy wyd om die stad van verlorenheid wat ween in smart – dan rig hy sy hand na die […]

Brood op water sy woon in klein kamer net ‘n stoel, bed en tafel stukkende mat op vloer gehawende slierte gordyn douvoordag staan sy op eet ‘n droë stukkie brood moedig loop sy die pad waar haar stalletjie wag hoopvol pak sy als uit breiwerk en hekelwerk met baie trots gedoen dalk is vandag haar […]

Verlore toekoms na die ongeluk moedeloos bly lê sy bene nutteloos die lewe ‘n bitter pil hy wou nie meer sy lewe is verby nou net ‘n las geen waarde meer sy parkeer haar rolstoel reg langs sy wit bed hy wil haar ignoreer sy groet hom opgewek sy gesels met hom vertel haar storie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed