Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Inspirerend"(Bladsy 22)

– môre is ‘n treksel van vandag gister is vergete blare wat wegwaai nou is die tyd om te lewe en te geniet dit wat jy het – nie dit wat jy graag wil hê maak elke oomblik onvergeetlik mooi rein soos die silwer soom op strand wat vertel van alles daar ver agter maar […]

– my siel vry met die koel seelug waar dit sweef oor die lewe se see ver daar onder op my duin sit ek ou man en bewe van die soel seebries wat om my stuif – willens en wetens tart hy die lug waar lig spieël teen eerstelig strale wat fladderend verby hom dans […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed