Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Kinders"(Bladsy 40)

Rye stof spore in lande verlore klap die skote van kinderkore. Maseer kleine voetjies in skoene te groot Ak’s op die rug – Hul lot se nood Bedags geroof van vredesgeloof en snags van hul kindwees onthoof. van kleins af geweldaad nie te skroom vir die misdaad die boompies gebuig vir doodsskadu te juig. Hul […]

Apologie aan Marlene van Niekerk se “Troetelwoorde vir Ogilvie Douglas” my hemelhoutkind (vir outisme) kyk houtlief bitter soos bas het my mond geword ai, die wêreld wat wou dat jy my kind is my hemelhoutkind jou houtoë wat staar fladderende handeblare in die wind voetewortels obsessie oor water rituele lyfboom streng seisoene volg kwalik neem […]

RESTLESS, die film Morbied verstaan ek as iets geheel-en-al anders. Vir my is morbied wanneer iemand hom met die dood inlaat as ‘n skrikwekkende, vreesaanjaende, horrorverskyning wat beteken verrotting, stank en verlies. Morbied is daartoe die mens wat alle aspekte van die dood vermy, gaan nie na begrafnisse, ook nie van engste familie nie, bloots […]

“Kyk wat het ek vir jou gekoop, Elma?” gretig steek Elma haar arms uit en neem die pakkie by Tannie Esmé. Oorstelp van vreugde druk sy die pakkie teen haar bors, haar gesiggie straal geesdriftig. Die blink geskenkpapier spoor haar nuuskierigheid aan en met gretige vingers pluk sy opgewonde die papier af. “Wat sê jy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed