Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Musiek"(Bladsy 10)

eers op die rooi gordyn het dit dof verskyn toe helder geword gordyn oopskuif daar net een persoon op verhoog saggies beweeg hy van kant tot kant terwyl note suiwer opklink uit bakarm greep se instrument so suiwer dat dit sny tot in my siel weg gebêre word vir altyd en ewig note kom en […]

Waarskuwing: my taalgebruik! cool soos koos kombuis (opdrag 1) met bandana en bravade woordmoord tot blourook donker rigtingloos rockster matroos hartseerstem digter musikant voëlvry verklaarde van bellville-oos catch22 van depressie septiese asem van saal ses lewende dood alleenlloop op papier doodbang drug addict en skisofreen debuteer in brekfis met vier digter andre letoit bourbon tassies […]

Goud Terwyl witstamberke se blare geel raak en die druif se blad tot roesbruin kom, die berg se piek so effens skuins leun (geëts teen blou en amperwinterson) – pryk amber akkerbome so laatherfsloofverlore; staan straathoekbedelaars in komberse toegemaak. En weerklink deur endlersale* – sang in vele tale; word pepermossies* (uit nuwe monde) hergebore. © […]

oor die baai trek die opkomende son strepe strepe wat na hom toe wys bane van vreugde in kleur saam met geur van die see sout-briesie waai teen golwe op sproei soms hoog en wit gegooi alles neem hy in daar waar hy sit op sy duin met oop gemoed meeue kerm oor hul kos […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed