My liedjie net vir jou
MY LIEDJIE NET VIR JOU (Sing) Ek tokkel nou n liedjie op my kitaar my kitaar met net een snaar van die lewe so geseën elke dag aan my geleen Ek speel ‘n liedjie liriek op my klavier met sy vals note versier ek woorde vir jou gedig vol kleur en helder verlig Koor Hierdie […]
ALLEEN IN MY BED
ALLEEN IN MY BED Vers1 Ek lê alleen hier in my bed hunker na jou liefde wat jy het jou warm lyf styf langsaan my van my eensaamheid kom bevry Vers2 Ek lê alleen hier in my bed hunker na jou liefde wat jy het ek wil jou hier naby my hê wanneer gaan ons […]
RYE SPORE
RYE SPORE Rye spore het ons op die strand geloop jy het rye spore deur my hart geloop voetspore diep in my siel gebrand jy het sagkens in my hart beland Rye spore het ons op die strand geloop jy het rye spore deur my hart geloop kyk in my oë so skaam en verleë […]
In die Bosveld
moontlik. IN DIE BOSVELD “Sing” Ons sit in die Bosveld om ‘n vuurtjie wat brand ons gooi kole ek met my kitaar in die hand naggeluide so bekend in elkeen se oor met die brul van leeus in die verte wat ons hoor Koor Ek lief die Bosveld nommer een Ek lief vryheid my grootste […]
MOOISTE BOERE MEISIE
MOOISTE BOERE MEISIE My mooiste boere meisie my hart sing ñ nuwe wysie my enigste liefling duifie haar mollige sagte lyfie My mooiste boere meisie my hart sing ñ nuwe wysie my mollige liefling duifie my beertjie, en sagte lyfie Haar groot, lyfie mooi en fraai mal oor haar, lyfie wat so swaai mal oor […]
Brokkelstukke
Brokkelstukke tussen lewensstasies waar treinspore gly spoed die lewe verby los my met gebroke spasies tussen brokkelstuk en skerf asems van gister se goed en sleg word my palet geverf vind ek daagliks my weg my asem wasem teen die ruite lewe stoom voort daar buite skakerings van groen en blou sien ek deur my […]
Die ongenooide gas
Ek kom sonder dat ek jou ken, of jy my genooi het om my ander wang ook te draai – ritmies op die klank van “ in my lewe” soos Mathys dit aflys, en ek dans met my hoepelbeen op jou voorstoep want jou voordeurklokkie het ‘n dowwe dong-dong deuntjie wat die mis voor my […]
Klankfees
Eksentrieke semantiek tot klanke gegiet, om vermaak te bied wat weerklink as gevoels-fonetiek… Mistieke ou lirieke wat jou wink en noot-vir-noot sielsgenot skink
LENTE BLOEISELS
LENTE BLOEISELS Vers 1 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi gestrooi Saam, sal ons die somer vier Somer son, is weer vinnig hier Vers2 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi gestrooi Stap ek langs die blomme deur Ryk die heerlike blomme geur Ver3 Lente Bloeisels, lyk temooi Lente Bloeisels, is mooi […]
Die Ballerina
BALLERINA Die swart swaan die wit swaan, die musiek die klank die note wat deur haar pirouette rank die ademlose bewondering die waas van haar romp – dit alles laat die bloed deur haar are pomp. Die Neutkraker, Swanemeer en Giselle… om deur die medium van dans die gehoor te vertel van woede en liefde […]