Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 71)

Wanneer pen en papier mekaar ontmoet en vars inkdampe my neus begroet, is dit asof ek uit hierdie mensgemaakte wêreld wegdryf om hart, siel en denke in woorde te omskryf. In vokale, konsonante en vreemde taalverskynsels raak ek weg. Uit sinvolle verse en paragrawe berei ek ’n letterkundige gereg. ©HMellet

As die son in oggend-ritueel fyn repe deur die nag se towerkleed kom skeur, gryp ek na die waarheid en haar stilte en die vrede wat sy gee. Ek sluit my oë en wens hardop dat die geraas in my sal gaan Vir lank genoeg het dit nes geskrop en my stilte stom geslaan. Waar […]

Beste Shirley Ek sit vandag hier op ‘n wit stoel by ‘n tafel met goue eetgerei. Dis ‘n warm sonskynmiddag aan die einde van April. Glo dit as jy wil, maar ek sit nou langs die see op ‘n plek waar net die rykstes van die rykes woon – met blykbaar net sjampanje en vonkelwater […]

Sy post prentjies op haar timeline purper, pers en pruimframboos – elke foto het ‘n blompot elke blompot het ‘n roos. Soms staar sy net deur ruite oor ‘n kuspad, na die see. Soms ruik sy net die soutwind en die witmis wat stil oor Valsbaaistrande vee – totdat lankal-koue koffie haar uit drome laat […]

En selfs terwyl ek wonder verloor tyd sy aanslag met elke sekonde wat val hunkerend, smagtend, smekend na dit wat was kom wees of net dalk nog sal kom. Rippellend deur waters waar rus is (ridder van dié kabbels) vloei ek saam deur strome van tyd triomfantelik met oorgawe, maar steeds bly die einde verliggend […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed