OUMA SE DROOM
Dis nog vroeg en ek is dik deur die slaap. Ek staan seker al ‘n kwartuur lank onder die stort in die hoop om wakker te word, maar die warm water maak my net lomerig en lus om terug te klim in my bed. Hoekom alweer ek? Die onsmaaklike taak om Ouma haarkapper toe te […]
Jy
My bed is leeg vannaand leemte Daar waar jy moet lê Jou skekdel skets Vervreemd Onafgeruk op jou kussing Heuwels van herringering Misbaar Oor die linne landskap heen Reuk van jou onverweef in duursaam sagte vessel Jou DNA onvertoef Geen haar Geen jy Ongekreukel jou gewete en Ek afwesig in jou gedagte Myne verwaai met […]
Genadeloos
Ek weet dis seer want ek’t gehoor wat die wreedheid aan jou doen ‘n Vrou wat sterf aan kanker dat jy nie in die nagte kon slaap dat ek die ligte trilling van jou hand voel hoe dit in my gemoed brand Het grou skaduwees ‘n pikswart sluier oor jou oӫ laat sak en die […]
WERKLIKHEID
My kop maal heen-en-weer soos ’n ou wasmasjien. Tussen die werklikheid en die onthou, wat wapper en fladder en soms botstil staan. Oor my Seuna kind wat weg is. Tussendeur wonder ek hoe hierdie mense om my, weet van die ding wat ek veronderstel is om te glo. Wanneer ek weer my meisiekind se rooi […]
Guillain-barré
As die groot boom van die Libanon ‘n klaaglied huil en oornag ‘n reus se krag ongevoelig kom steel is daar nêrens ‘n plek waar my warboel emosies kan skuil wrang kronkel my gedagtes deur ‘n verwronge druiweprieel. Deur die kosbare silwerkroon, fluister skeefgetrekte woorde op die lispelgange van kromgebuigde takke vorm letters; (dom) in […]
‘n Oogwink.
Dis Woensdagmiddag. Pas na ses vanoggend het ek my sitplek bespreek. Byna presies vier-en-twintig uur voor die vlug. Môre is die dertiende. Nie ’n slegte dertiende soos die bygelowiges glo nie. Inteendeel, ’n heerlike dertiende, want sien, ek is besig om te pak en gaan môre by my Bokka in die Afrika-bos kuier. Vir ’n […]
MADELINE
n Dogtertjie,klein en fyn, het een aand,spoorloos uit Portugal verdwyn. In hul vakansie huis, was sy en die tweeling alleen tuis. Wie het haar daardie aand gesteel, wie het haar verdwyning gereel? Wat het van Maddie geword? Daar is soveel stukke van die legkaart kort. O’kleine Madelein, sien jy die son nog skyn? Weet jy […]
EK WIL KOM KUIER
Mag ek vir jou kom kuier, want die engel voor die poort het my geweier?! Ek wou vir hom skree, “God het jou vir my gegee!” Maar sy ore was doof en sy oë was leeg. Ek wil vir jou kom kuier! God het jou vir my gegee en toe sommer net gevat. Nou staan […]
KOM HAAL MY
Pappa kom haal my ek wil saam met jou in die hemel rondloop. Ek weet jy sal daar bo in ‘n bos erens bly, daar sal ek jou kry. Dan gaan kuier ons vir mamma, ek en jy, ons sal haar gaan soek, tussen kinders, koekies of ‘n boek….
Dit kon ek of jy gewees het
Op die openingsblad van ’n video greep op die sosiale netwerk waar ek soms rondblaai, lê daar iets in die palm van ‘n man se hand wat net soos ‘n bok se ingewande lyk. Ek druk die “speel” merkie op die skerm en skielik is die beeld duidelik en met die kamera se naderskoot wriemel […]