Dans van die Liefde
Wanneer jou lyf se simfonie adagio in c mineur en myne saamsleur in die suiwer note van die minuet dan sweef ons saam, ons liggame versmelt andante in die tango, smeulend groei die ritme allegretto tot allegro as die paso doble oorneem styg ons saam in allegrissimo P R E S T I S S […]
Laat-lente se stof
my delila lippe lag fyn my voorkop is nat van bid, God en sweet en ek kyk weer in Sy oë; op na ‘n gewone wêreld wat niks weet nou jaag jou asem deur my are soos vroeg vanoggend toe die poue vêraf êê-êê met hul bont vere en deftige verwar my siel probeer die […]
“Uiteetkoekie”
Ek het jou gewaar met jou hipster-rondebril jou hare wat oor jou fluweel sag skouers veeg soos jy met gucci of was dit nou chanel parfuum lyfie verby my sweef ek wou jou vang met my impressioniste oog jou boei met my kwas verewig getronk in die vierrame op my muur sodat jy my oggend […]
Nastergal Wolfram en die 72 Maagde
“Dis nie dat jy lelik is nie, dis net dat… nee, ek kan tog nie so oopbek lieg nie. Dis oorlat jy so lelik is.” “Ons sit die ligte af en jy maak toe jou oë…” “Nee dankie.” “Wat van ‘n stukkie geel vet biltong?” * * * Soos dit mos maar op ‘n klein […]
Die donker skadu
Swart leemtes jy kan hoor in hul stemme donker verdriet sy gee jou haar rug Die blik staar wat sy gee tart sy jou gedagtes meë in haar dieptes als gesluk verloor jy beheer Die snit is te diep dit bloei jou uit Soos riviere van water bloed van hul hande afgewas en gemaal nes […]
Appelboom
Onder die blou-pens-lug waar vlinders-vlug en sywurms-sug lag die wolke breed klets ‘n kraai-kardoes is dit ‘n goud-sliwer-ring? Binne die appel-bloeisel-blom sit ‘n by en brom oor die spinne-kop-gom tyd vermom en heuning die soet-tand-grond-roer Na volgende bladsy Sien die bladsy is vir jou Poppie jy is mooi skarlaken getooi Wys my jou appel-vy soos […]
Tussen die swart en wit laken
Kyk haar uurglas naakfiguur na hoe elke kurwe sny’ sy stukkies uit die dorslustige siel kyk tepels spits en pronk soos die lus opvonk peul terug die vel ontbloot die siel na die anderkant van anderkant soos harlekyne in blyspel rondval in seksbegering saam,ween,saam speen verblind ingepen in mekaar op ‘n saadgevlekte laken roem en […]
EK WIL
Ek wil stadig soos stroop oor die landskap van jou lyf afloop en met my klewerige soetigheid al jou weerstand van jou stroop. Ek wil aan elke kurwe van jou lyf vasklou tot jy geen deel van jou van my weerhou. Ek wil saam met jou oor die rand van ekstase stort in daardie stromagtige […]