Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Teleurstelling"(Bladsy 12)

Eens het my hart aan jou behoort dog stadig maar seker opgekerf sny jou tong gewetenloos meteoriet pyle deurdrenk is my siel met klapperende gedruis soos water wat kabbel oor klippies oorvleuel jou meteoriet woorde my binneste geruisloos wanneer meteoriet lawa van jou vuurspuwende berg soos ‘n grou kombers oor my vou en elke stukkie […]

Onder die glanslig van ‘n sekelmaan het jy ewige trou aan my beloof. Jou aanraking het my stomgeslaan terwyl jou mond my van my hart beroof. Met jou lippe wat my gevange hou het jy my na ‘n lushof van passie gelei, terwyl jy smagtend prewel: “Onthou, my lief, vir jou sal ek die duiwel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van CarineCarine is nou vriende

  • Carine het n geregistreerde lid geword