Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Teleurstelling"(Bladsy 2)

die reën ween plas konsentriese kringe druppels piering in ʼn poel ʼn snyding van versamelingsirkels kaats verwronge gedeelde elemente blink in tydelike skyfies oorgespoel na oogwink se perfekte rondheid stort die bui neer en neer en versteur wulpse golfkurwes wat kineties uitbrei net om weer en weer die suiwer storie in spatsels se golfverspreidings te […]

daar is geen maan nie geen lewensklankbaan behalwe die dreunsang van ʼn see en ‘n wolftjank van klam traanwind wat snik oor ʼn swart strookstrand waar golwe my vooruitgangvoetholtes met fosforskuimtonge ont-spoor   selfs die melkweg het in melk verdrink en sterglinster het in besoedeling vervaag die daglig het al lank reeds leeggebloei en die […]

– wanneer die stem in my stil word woorde opdroog in felle stryd sinne nie meer sin maak nie gedagtes nie meer brom dan raak dit baie star soos stilte voor ‘n storm wat net feller en stiller raak gaan klanke van my hartsmelodie dalk ook die ewige stilte binne – ©Teãrlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed