Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vreugde"(Bladsy 45)

Mag ek jou hand vashou as ons twee strandlangs wandel in die laaste strale van die son? Mag ek jou help as ons oor rotse klouter om te kyk hoe walvisse baljaar? Mag ek jou saggies op jou voorkop soen omdat jy vir my mooi is en ek dit bitter graag wil doen? Mag ek […]

ek is die bosveld jy is die see jou ruwe branders storm teen my skurwe bas die krys van jou meeue eggo die visarend se roep as jou walviskinders baldadig bokspring en my impalas grasieus deur mopanieveld swem tot jou blou oopsee dieptes met my goud grasvlakte oseaan versmelt tot ‘n maalkolk van stormsee woestynland […]

Soos die blink oseaan in sy kalm ontstuimigheid saggies om rotse speel stu my liefde in golf op golf teen die kurwes valleie van jou verruklike lyf en die somerwind kuier saam soos ‘n halsstarrige kleinsus wat giggelend rondom ons dans ons liefde verstrengel met niks tussen ons twee behalwe die nag en die wind […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed