Jongste aktiwiteit:

Vir Madelie: borrelende blydskap

ek’s ‘n
lugbel vol
verblyding die
ruimte langs en om
my so arm en skriel al
die vreugde binne my
gepers gelaai en
borrelstevol van
hou

uiteindelik
is dit so bly
om uit te bars
en deur te waai

oh joy!

tot
waar
my hart
in
jou hande
is
soos klei

© Charleine Collins 2 Desember 2018




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak