Projek uitslae Julie 2019
WENNERS: GEDIGTE: BRONS WENNER: Nr. 26 – Seirdna (Andries Fourie) met My huis 2de : Nrs 21 en 1 (21) – Sierdna (Andries Fourie) met Sintuie & (1) Morne Du Preez met Vuur 3de : Nr 11 – Driekie Grobler met Verstilde eggo GEDIGTE: SILWER WENNER: Nr. 7 – Marieta McGrath met Vergelegen 2 de […]
Desember 2019 projek – Dans asof niemand kyk nie
Beste INKers Gun my allereers die geleentheid om een en elkeen ‘n geseënde feesseisoen, ‘n ongeëwenaarde rus en ‘n genadevolle 2020 toe te wens. Ek is dankbaar vir elkeen wat op INK betrokke is en bevoorreg om te deel in die vreugde dat elkeen vir hulle geliefdes uitgespaar is om nog ‘n feesperiode te deel. […]
Laat-lente se stof
my delila lippe lag fyn my voorkop is nat van bid, God en sweet en ek kyk weer in Sy oë; op na ‘n gewone wêreld wat niks weet nou jaag jou asem deur my are soos vroeg vanoggend toe die poue vêraf êê-êê met hul bont vere en deftige verwar my siel probeer die […]
November 2019 projek – Laat-lente
Beste INKers, Wat ‘n aangename voorreg om weer by INK as Moderator betrokke te wees. Na ‘n Sabbatsreis van ‘n paar maande is die gees versterk en sien ek uit om weer by julle wonderlike kuns betrokke te raak. Aangesien ons by die voorlaaste maand van die jaar is, is die projek tema hierdie maand […]
Sonskynvriendskap
jou vriendskap is soos sonsopkoms op my horison waar ek onder jou skadu my hart kan uit huil en tussen jou strale kom skuil by jou kan ek myself wees want jy aanvaar my AS IS jy sien die beste in my raak saam kan ons huppel en lag laf wees en grappies maak maar […]
Ink Gala aand – die groot verdwaal
26 Oktober 2019. My eerste Gala aand. Die senuwees knaag soos ‘n honger rot aan ‘n sak oorryp mielies. My hare word ‘n dieper skakering silwer. Klein Mathew word 5. Ouma se huis is die idiale tussenhuis vir almal. Pluspunt… Ouma het ‘n swembad. Oupa kry ‘n springkasteel en mamma, pappa, ooms en tannies spring […]
AANDAG ALLE INK LEDE & VRIENDE VAN AFRIKAANS- PRESTIGE GALA AAND 26 Oktober 2019
Hiermee wil die INK span u in kennis stel dat ons be-oog om ons 4de Prestige gala-aand aan te bied, waar daar weer toekennings vir elke kategorie toegeken sal word, op 26 Oktober 2019 om 18:30 by Farm Inn IN Pretoria Silwerlakestraat, Silverlakes Pretoria. Toekennings gaan oorhandig word as volg: (A) *Digter van die jaar […]
Net voordat ek gaan
Net voordat ek gaan Hier lê die wêreld nat – deurweek met water en wolke trop soos witwollammers teen die blou. Ek vertel dit net vir jou al vrees ek, verhale oor die weer kan soms verveel; ek en jy kon nog altyd die son en wind en reënval deel. Ek vind dit vreemd hoe […]
ALLE LEDE – Lees dringend asb: Dringende terugvoer van alle lede asb: Prestasies op Dig/Skryf gebied buite INK
Ek wil vir elke INK lid vra om my asb behulpsaam te wees en baie dringend vir my ALLE prestasies buite INK mbt julle skryf en digwerk deur te gee. Ek benodig hierdie inligting asb voor of op 10 Oktober 2019 op die laaste asb. Stuur asb n e-pos aan skryfafrikaans@ink.org.za met al die besonderhede […]
Oktober 2019 projek – Kleur
Die deurlopende tema vir Oktober se projek is as volg: 1. Kies enige kleur en beeld die kleur uit in jou skryfstuk. 2. Moenie die kleur se naam op enige plek gebruik nie, maar maak van suggestie gebruik. Skets vir die leser ‘n prentjie in hierdie kleur. 3. Versterk jou skryfstuk deur van sinestesie gebruik […]