Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vrouens"(Bladsy 20)

Kritiek word verwelkom Anders as die meeste van ons is die spieëlvrou baie geduldig. Haar beeld ‘n konstante herinnering van wie jy is, wie jy geword het en selfs jou tekortkominge word onderstreep deur haar. So in die stilligheid is haar teenwoordigheid ‘n vingerwysing en vermy ons haar eerder as die spreekwoordelike wit olifant in […]

Die afgelope paar dae het ek Facebook-boodskappe en e-posse gelees en verskeie gesprekke aangehoor. Aanvanklik het ek my min daaraan gesteur. Ons lewe in ‘n tyd waar verandering die norm is. Om ‘n nuwe straatnaam en ‘n nuwe dorpsnaam te sien, is alledaags en ‘n tipe aanvaarding het onbewustelik pos gevat. En toe onthou ek […]

(’n Gedig wat gevind is. Kuier, 9 Sept 2015) ‘Ons vroue worry mos sommer vir die res van die wereld. Dis wie ons is; omgeemense. Die lewe gooi ons ’n hele paar curved balls en meestal nie sagkens nie. Ondersteun en help mekaar. En vir die vrou wat slap gelê het; kry jou vuur terug. […]

“Hierdie kaste moet reg gepak word.” Begin Naomi beslis. Vir ‘n tyd lank het sy haar geduld gehou rakende die onpraktiese kombuiskaste. Alles was in wanorde. Elke keer wat sy iets wil doen moet sy handeviervoet rondkrap in die kas om die bepaalde item te kry. Die meeste van die tyd ‘n vrugtelose gesukkel wat […]

selfs die rooi-dagbreek lê nog sluimerend sy glip uit drome gedagtes ontbind en kleef vas teen die donker van die uur die stilte verstrengel haar versmorend ‘n vrou lê wakker in ‘n sinkplaathuis ‘n vrou sit wakker in haar duur kombuis op die oog af verskillend dog glad nie want elk een ongeag dra aan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed