Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wense"(Bladsy 19)

Besig om haar daaglikse brood te verdien gaan sy om ‘n kliënt te bedien niks vermoedend maak sy die deur oop daar staan hy . . . lank, aantreklik, glimlaggend sy blik half amusant geheimsinnig gly soos ‘n x-straal masjien oor haar sy half onkant gevang neem alles in ‘n oogwink in vir sekondes neem […]

eendag as ek groot is wil ek kan sing soos Riana Nel ek wil kan dans soos die sterre van Strictly en musiek maak soos die Krone orkes ek wil kan bak soos Cake boss en ek wil kan dig soos ons grootste digters en inspirerende stories skryf nes Karen Kingsbury want as ek eendag […]

MONSIEUR LAZHAR, die film Op ‘n Donderdag gedurende die groot pouse hang ‘n onderwyseres haarself in haar klaskamer aan haar blou serp op. In die hoofstad van Quebec, Montreal (sê ,Mong-reál’ of,Mô-reaal’). Die elfjarige seuntjie wat melkdiens het, sien haar deur die glasvenster van die geslote deur en alarmeer dadelik die onderwysers, wat noodmaatreëls tref. […]

Ons bly op ‘n besige hoek in Brakpan. ‘n Plek waar mense bymekaar kom vir vlietende oomblikke om net weer te ry sodra die robot verander. Dit is ‘n welbekend hoeke met sy geskiedenis van ongelukke, stoete, skole wat uit kom en hewige verkeer. Na al die jare is ons nu al gewoond aan die […]

Wat is trane dan, meer gevoel as blote water en is hunkering net ’n dieper soort verlang? Hoe is hartbreek seerder as ’n wond wat klop? Dalk is skeiding iets anders as ’n duisend myl; is vrees die uiterste van bang. Ek vrees verliese. Ek vrees dit, dat jy weg sal gaan. Is heen en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed