DIE NUWE JAAR
DIE NUWE JAAR Die Nuwe Jaar het gekom my oē is vas gerig op Hom die vorige jaar het my verstom ek slaan vir my ‘n nuwe blaaitjie om wat gaan hierdie jaar na my kant toekom groot dinge gaan oor my paadjie kom vrae en raaisels draai om en om God is my pleister […]
Mi-Amor-(brons)
Ek koop vir jou ‘n geskenkie ‘n sommer-ma-net geskenkie toegedraai in spikkelrooi en geelpitgroen granate, en sien die sterre blink, die sterre blink; die winde waai kussingsag oor jou baai- in die ná-môre sal ek jou oggend stem hoor, tussen die sandkorrels van my gedagtes in weef en soos ek alleen in die donkerdwaal; jou […]
MY DOGTER SE VERJAARSDAG Spesiaal Opgedra aan my dogter 05/01/2020
MY DOGTER SE VERJAARSDAG Spesiaal Opgedra aan my dogter 05/01/2020 Geluk met jou Verjaarsdag My dogter met jou spesiale dag Ons vier Charlene se Verjaarsdag Mamma is oneindig baie lief vir jou Mamma stuur vir jou die mooiste wense Ma bewaar ons liefde in ‘n veilige plekkie Mamma hou jou in my hart se glaskassie […]
Blou-silwer trane
Kyk jy ook in die aand na die sterre en wonder, droom en wens kyk jy ook hoe die maan donsig mooi sy weg deur die donker baan En hier waar ek staan waar stukkies, bietjies inmekaar begin pas vir die glimlag op jou lippe sag Begin my hart versag laat my dieper en dieper […]
2020 Perspektief
📌🖋Oral op Facebook, Twitter, LinkedIn, Instagram en Pinterest is bewyse van ‘n opgewondenheid oor 2020. Dit is asof mense se persepsies en beskouinge geskuif het na iets groter. Vir my is dit ook waar. 👩Ek het die laaste maand myself herbeplan as te ware. Die dinge wat my tyd gesteel het in 2019 en voor […]
Kersfees. Rumtumtum.
Voel julle dit ook? Dis Kersfees! Die klank van slee klokkies, kinders wat vrolik lag, Kersvader wat “ho ho ho”, takbokke wat tak en Mariah Carey wat keel-roggel geluide maak wat klink soos “All I want for Christmas…”? As jy soos ek is, het jy ook nou so bietjie in jou mond gekots. Dis nie […]
GOUE PÊRELS
Al die sterre is swartkolk – geblus in die donker – hul helder skyn ingeplof. Woensdag se volmaan dra ’n swartmanel van salpeter, houtskool en swael. Die hemelruim is swartryp windverwaai. Hoe donker is die nag wanneer net hý met oopoë na alles staar. Kerse dood, lampe en konkavuur geblus. Stroopsoet, stil is die nag […]
Rooi tower stewels
Dit is amper kerfees en Lalie die feetjie is baie opgewonde, haar ouma kom weer kuier. Sy kan nie wag nie, dit is ‘n groot feestyd wat voorlê vir al die woud bewoners. Oral word liggies opgehang, heerlike koekies word gebak deur al die mamma’s. “Lalie, gaan haal vir mamma nog meel by die winkel […]
Maandag skryf ek ’n blouvers
Gister was jou oë my oneindigheid in blou maar vandag, my lief breek die wolke soos wit branders deur elke traan gestort oor jou. Die windswaels het verbygevlieg soheentoe en terug maar vandag, my lief, vandág is hul na elders aan die vlug. En dit is skamel woorde ’n klein versie wat ek rym maar […]
LAAT-LENTE ALLEEN
“Ek het lank gesoek, om myself in jou te vind” Sag sluip sy deur jou are drup, drup saam jou jare tussen lewe en dood bewe haar asem lewend oor jou lyf sy weet dis soms verkeerd om eg te wees veral wanneer haar hande verkeerdom soek na jou siel en laat-lente ‘n onvanpaste winter […]