Jongste aktiwiteit:

Vlam van verwoesting

As ek maar die vlam kon blus
die vuur wat skroei
en vrede verwoes
se vaalwit was
met enkel traan uitwis
sou die skadu’s
wat bewe van angs
verwater
tot seerkry wat was.
(DjG)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed