Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 10)

Wanneer ‘n vis op sy rug in die dam dryf asem boggel die padda deur ‘n modder gebarste poel Op sy watergat’pad na rus en stil vis om hom heen probeer hy vir oulaas van die maanlig drink Die wind fluister ‘n melodie van hoop en toe hy sag oor die padda se kop streel […]

Haar Skoonheid Rein My muur word met lower groen takkies versier Vasgevang die mooiste rooiste roos, rofweg met doringhakkies op die takkies Sy dra die soetste, sagste, skoonste,geur Jy raak bewus…. Haar skoonheid rein… Haar aroma soet en hang in die lug Strelend, helend jou verbeelding verlei… Fluweelsag jou bloedrooi rose blomblaar onaangeraak nakend staan […]

Paradoks Ek is ‘n lewenslange gevangene van my eie herkoms en vrywillig onderworpe aan die tradisies in volkskruike gebêre en uitvloei na nasate ingebed in my gene, ‘n etos afkomstig van eeue oue beskawings uit Dietse volke wat onherroeplik en trots deur my are vloei— Die paradoks is ek voel vry in my gevangenskap en […]

Josef Een Wie is ék? Hoekom is ék in die put gegooi? Hoekom moet ék my broers se haat verduur? Hoe kan húl my dood beplan? Verdien ék dan nie baie meer? Is ék deur God verlaat? My Pa en Ma se liefling kind is weggegooi. Het Gód my die drome gee net om deur […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed