Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 11)

Jy koester my in teder sillabes van jou stil-verstaan kom plant vir my blomme in ‘n vergulde Lunabaan – wys só dat jy my psige kan vertaal. (Gemeet op ‘n skaal van een tot tien het jy tóg my binnekant verskuild gesien) Dan as moegheid soos ‘n ou-ooi gaan lê kronkel jy my toe in […]

Kanker-vrot-vretende wortels van verwerping pluk stukke vleis uit my siel se seer Vertroue word verpletter en met bloedspatsels gesmyt op die grond neer Geroeste doringdraad lemme en stukke vleis peel uit die wond Waar die allesvretende vraat lag met ‘n bevlekte mond Iewers wapper ‘n flenter-voos selfbeeld soos ‘n plastiek sak aan ‘n doringtak Geloof, […]

Vriende ons is by die einde  van die kompetisie. Ek wil al die lede wat deel was van die groot skryf kompetisie net weer herinner aan die feit dat ek van 1 – 9 September 2016 die volledige inskrywings MOET ontvang (GEEN  uitsonderings sal gemaak word nie, NA vandag ontvang ek GEEN inskrywings meer nie).  Ek […]

Waar branders witperd oor my ry gooi ek my woorde vir die wilde wind trap my doekvoet spore in growwe sand wat pynlik soos konkavure brand. Sou ek wou weghardloop – net stil verdwyn. Sal jy my kom soek onder die lae en lae van kommer wat dreig om my te verswelg soos die hitte […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed