Jongste aktiwiteit:

2016(Bladsy 17)

(Te kort jou skoonheidsduur roos van my hart Te lank die rou, Tog tot in ewigheid, Goddank vir jou. AG Visser) Aubade. My oggendlied is donker versluierd jou oggend afskeid na die anderkant té skielik ons samesyn so kortstondig— Die son wil net nie opkom in my gemoed nie waar ‘n aurora borealis ewige skemerte […]

Maria was nog baie jonk en van Nasaret daarby – ‘n onbenullige ou dorpie met niks besonders in te kry. Maar op ‘n dag kom daar ‘n engel – (Gabriel, was sy naam) met ‘n boodskap van die Here af wat haar stil, verstom laat staan. Moenie bang wees nie, Maria (vertroos die engel haar) […]

SOOS NOU. Lank gelede se die tyd vir ons harte voel soos gister en eergister wat is tyd as die hart nog voel soos nou die tyd het net kom wys op die uiterlike behou die soos nou so lank as wat jy kan voor die viervliegies en skoenlappers ophou vlieg het die tyd alles […]

Alleen in die “droӫ” woestyn van wegkruip’woorde raak dit al hoe leliker en kaler van eendag lank- lank gelede was daar… Verban die herinnering van jou agterkop en getye en trane vorm in die agtergrond ‘n patroon van lydenstyd Terwyl jy deur die skynbare van niks van die gipsvlakte in die “droogte’ reis rol die […]

Sondag 13 November is dit weer poppiedag. Dit is die dag wat wêreldwyd gehou word ter herdenking van die gesneuwelde soldate in die eerste en tweede wêreldoorlog asook die oorloë daarna waaraan die betrokke lande deel geneem het. In Suid-Afrika word sy gesneuweldes in hierde twee wêreld oorloë, die Koreaanse oorlog asook die bosoorlog gedenk. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed