Jongste aktiwiteit:

2016(Bladsy 34)

Die Seder. Ek is ‘n trotse seder van die Libanon uit die geslag naaldboom of pynboom en van die bome se adelstand— Ek staan koninklik fier met my hoë gespitste top wat tot agtien meter hemelwaarts uittroon en soos ‘n vermanende vinger jou arrogansie teregwys met onthou, ek was die dakspar in Salomo se tempel, […]

Ek vroetel en stoei met sleutels maar die slotte bly gesluit ek stoei en baklei met slotte maar deure bly gesluit. … het jy vanoggend gaan kyk hoe die nagblomme van die kaktus bome nag strekoefeninge in die maanlig doen en mooi wit lokaas by die byekorwe se agterdeure los? … het jy gaan kyk […]

Die son stoot trots sy borskas na die aarde uit en op my hand raak ‘n sagte somervruggie ryp; Al met die dronkmanskronkel van die helder strand gryp vreemde waters om my voete happe uit die wit seesand terwyl skoenlappers danskonserte van reënboogkleure verf om elke blom en blaar waar goggas voortploeg deur die sagte […]

Die nag word rooi geverf met vlamme wat soos sleehonde voor die wind uitdraf en stram figure wat soos skimme in die hoofligte van ‘n bakkie in die rookmis dans Die voorbrande bekruip die Suidewind se vuur rolbosse met agterdog wanneer die vlamme as asems oor hul aantog strooi Stil figure staan om bakkies rond […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed