Jongste aktiwiteit:

2016(Bladsy 36)

Jy stort water in en oor my stof-krip Jy red my uit ‘n diep woestyn-droë put Dik en bitter stilte, alleenwees, spelonk, yl woorde Metamorfose Sag, vrolik, stemme, gesange, lag en leef Dans, speel… ingevlegde siele wat sweef Jou liefdes-asem… Tikmasjien sleutels klik klak Slaan nuwe liefdes woorde diep in my hart My lippe dwaal […]

‘n Tarentaal se gekrys klink hol in die stilte se grys Dagbreek prikkel growwe sout tussen ysterklip en droӫ sand stil en vӗr duine eindelose eggo’s wat doofstom wonder … wag Anderkant die horison waar die see die strand ontmoet trek die gety nou terug en in rotspoele krioel die lewe waar die see die […]

My lewe wees se goiingsak fladder vandag agter die ploegskare van die wind se vingers aan flarde terwyl ek hande viervoet rondkruip om die beloftes van my lewens groen saad korrels op te tel en te bêre in die hoekie van my verweerde lewens goiingsak Die wind se kinders ruk en pluk en spoeg maergat […]

Die son se wakker word uitstrek oefeninge trek met bewerige vingers oor die mos teen die Suider hange van die kranse en stuur ‘n rugsakkie hittegolwe op die abba rug van die dag waar dit onder die nag se wolkombers uitrol Ek wag totdat die mis op die nag se oumens neusbrug lees lense onder […]

eelte op my hande verkleur van rooi na wit terwyl mielie lande verkrag lê in die son en Jesebel Judas woorde op my wang kom kus eelte op my hande en moeg opstaan my onderkry terwyl ek deur die kroeg se venster uitkyk en die kerk sy deure 12 uur sluit en nog ‘n bier […]

Die dag gaap oopmond deur die skimmels van die nag druppel sy blink oor die laaste stukkies sag die son val geel oor die roerlose klip in gister se fynbos se drup soos koel glas teen my wang voel hierdie “terug” in die breekskelet van ‘n droom vasgevang soet lug vars lug geel son heel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed