Pêrelpoort
Leë, takagtige bome en wind en wind… en mis wat spookagtig hang oor die veld ‘n Stroom loop in sy droefheid oor stof wat dans wat rondspring, bontspring in die warm sand Op die snaar van die windharp se silwer linte van teer vleg beelde soos so baie keer wat jou noop om los te […]
My geskenk aan jou …
vandag stuur ek vir jou ‘n pakkie toegedraai in blink papier daar is ‘n kosbare geskenk daarbinne verpak op my eie manier die geskenk is omdat jy verjaar ek wil jou graag iets blywend gee iets wat jy altyd sal gebruik en immer nodig sal hê maak los die lint van sonskynstrale vou oop die […]
AANDAG ALLE LEDE – Trofee toekennings op gala-aand
Geliewe daarop te let dat alle plasings in elke afdeling tot en met die 23ste September 2016 oorweeg word vir prystoekennings hierdie jaar (2016). Alle plasings daarna sal in aanmerking kom vir volgende jaar se toekennings Dankie Die Inkspan
Duet met die lewe
duet met die lewe Hoe skryf mens n duet met die lewe watter woorde is gepas as die lewe stilswyend tolbos deur my bestaan waar kom ek tot rus as my knieë wankel my pas wil verloor teen die stilswye? Sal n antwoord kom saam met die maan wat vanaand in sy eie kring neerkyk […]
Ek wil
Ek wil die seermaakdae in n raam bêre uitstal om vastrapplek te kry die seisoene omruil sodat somer kan verbleik lente wil ek inroep om die leemtes te vul en miskien sal die horisonne in purper bloei om diè eendag volkome te maak waar al die seermaakdae na God gaan
Vanaand
Vanaand roep die klokke diè klokke van jou diè marmer diè onthou diè ruk aan die hart diè pluk aan die brein die uit-roep wat soekend waarom tog want as die dag-breek koes-terend om my weer-leef in staatsie staan is die blik reguit en die stroewe stilte die weer-weer-weer besef jy is daar nie-meer-hier-nie en […]
Iewers tussen-in
Iewers tussen die-grys-en-swart van die nag het ek ver-dwaal tussen die oop gesperde skeefgedraaide wysers van die uur waarin ek wou skryf van die uitgebrande patrone wat skadu’s roekeloos rondgooi ek wou skryf van woordbewegings wat swaarder weeg as my pen hoeveel keer meer-en-meer my tong in woorde doop net om weer my lippe te […]
Brief aan die lewe
Brief aan die lewe ek staan in jou tuin in die koeltes van donker jou wortels in my om my vasgeanker as twyfel en bang om my reën waar my lugwortels verdor lag jy my helend toe jy gee my woordskatte wat vrese wegtoor jy vul my leemtes waaruit woorde stroom jou lafenis om my […]
Vanaand is my bid
Vanaand is my bid tot die spyskaart van die lewe gerig die proe aan die soet en suur die bitter en die goed die nagmaal van breek die brood drink die wyn ek praat my praat en proe die soutwater en ek wonder is dit die spice for life wat die geur gee my proe […]
Wanneer ek stip
wanneer ek stip deur my hartsvenster kyk sien ek jou effe uit fokus staan jy daar en die nag om jou is ryk ryk aan onthou as jou mond gewasde woorde vorm wat halfmas my bereik ek proe nog jou lippe die soet die hunker in ons groet en die half’ belofte van ‘n weersien […]