SARINA
Jare gelede het ivoorjagter Afrika ingetrek om te gaan olifante jag. Saam met hom was sy vrou, sy draers en werkers en sesjarige dogtertjie, Sarina. Sarina was n pragkind met die langste mooi blonde hare wat in golwe op haar skouers neergetuimel het en die diepste blou oë waarin enige mens kon verdwaal. Vir vyf […]
KORTVERHAAL ALBUM
Ek is baie trots op hierdie kortverhaal album van my wat so pas gedruk is. Die keur van my kortverhale wat op die ou Woes verskyn het is in hierdie album opgeneem. Baie dankie aan Liezl Strydom wat die omslag ontwerp en bladuitleg gedoen het en groep 7 drukkers vir hulle hoë kwaliteit werk Ek […]
Voorskrif
Voorskrif Ek wil vandag my talent bewys deur my lewe my betroubaarheid wys Hoe jy gaan reageer moet jy self besluit om positief te wees al gaan dit swaar Selfs deur die bedreiging op te staan en ruis So kom jy aan die anderkant uit. My hartskamer staan oop, dis nie gesluit maar voor die […]
Dis net jy
Dis net jy Jou mooiheid maak my vreugdevol wanneer ‘n glimlag speel om jou mond , dis net jy . . . Soos ‘n blaar wat kan spog met ‘n die oggend vars druppel dou, so kan ek spog wanneer jou arms my met teerheid, omvou. Gedagtes dwaal rond, die verlede en vreemdes ver my […]
Maanlig harmonie …
die sterre fluister woorde sag sodra die dag maak plek vir nag hul skitter en blink vir ewig mooi om die hemelruim in goud te tooi die aandwind bring die groot verlang dis donker in my hart se gang ek hoor die deuntjie wat hy sing vir my, alleenmens … enkeling die maan maak lig […]
Ons beurt om te doop
Ons doop, of eerder, na vele probeerslae om die datum vasgemaak te kry, doop dogter en skoonseun uiteindelik hul klein mannetjie. Hy het al selfs sy oorspronklike doopklere uitgegroei, maar as ‘n klip in jou pad gerol word, moet jy maar daarom werk, al neem dit ‘n ruk! Nou ja, ons suiker af Oos Kaap […]
Kaggelvuur
Kaggelvuur Ek sit hier alleen voor die kaggelvuur Hy kerm en hy kreun Oor die gesuis van die wind en die kletter van die reen O vuur dit laat jou ween Oranje rooi en geel met n bietjie blou Dis so warm ek hou van jou Die heimwee wat in jou vlamme rond dans Praat […]
Roersele
Roersele Ek wil nog so baie sê oor roersele wat diep in die gemoed lê en skugter die oppervlak vermy, want die woorde pas nog nie daarby— Gedagtes soos vlietende vonkies verdwyn in verskiet en smeulende woorde kwyn tot vaal amorfe as in vroeë aborsie asof dit nooit was, maar die sieleroersele sal ontvou onder […]
Liefde vir Afrikaans (01-08-2016 tot 31-08-2016)
Die projek onderwerp hierdie maand is: Liefde vir my taal. Hierdie maand se projek het ´n baie belangrike element daaraan gekoppel. Een van die wenners in die kategorieë se inskrywing sal tydens die gala-aand voorgelees word. Daarom moedig ons jou aan om hieraan deel te neem. Die projek is totaal vry en oop. Daar is […]
Saphira en die Dwerge in haar Berge
Saphira loop buite die kasteel rond bo-op die berg waarin deel van die kasteel geleë is. Die swart-en-bruin Feëtjie Hond het gehoop dat die vars lug haar beter sou laat voel. Maar dit help nie. Haar kop klop – Feëtjies kry nie sommer hoofpyn nie. Feëtjie Honde kry nooit hoofpyn nie. Maar dan, om deel […]