Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 14)

KATEGORIE: Verkeerde Woorde In ander „Taaltirades” van my het ek al oor hieries-en-daries stormgeloop. Waarteen ek graag raas, is besonders dom woorde. Of woorde wat verkeerd gebruik word. Of nog erger engelse woorde (wat verkeerd of onnodig ingesit word). Daarom moet ék ekstra oppas dat so ‘n blaps by mý nie gebeur nie: Of Engels […]

Maalkolk (naweektema) Die swartgat- maalkolk in die sterreruim trek alles in sy omtrek nader met ongekende sterk swaartekrag, verorber en druk prooi fyn nes ‘n luislang so kompak minuskuul tot niks iewers in sy diepste buik, en nooit ontsnap iets ooit weer uit sy monster krater- muil nie. Die aardse swartgat- maalkolk sleur ook alles […]

My data-bank My kosbare herinnerings lê veilig en knus in my hart gebêre en wieg sluimerend sag gekussing met die strelende sagte, sussende, doéf- doef doéf- doef tweeslagmaat van my hartpomp se egalige ritme wat sag weerklink in elke polsslag… Net ‘n gedagte- impuls as brug, laat ontwaak ‘n herinnering uit sy sluimer helder en […]

Die val van die blare klink soos verlore note wat hard op die grond val en die wind hamer-en-sekel deur ‘n grys reӫnboog In die tolbos van genade voel ek die hede se stem verhewe my lewe in die branders van mag voel ek God se mag hou oor my wag Kuier my gedagtes om […]

Kroonstad se bedryfskantoor is, soos enige ander bedryfskantoor, die hart en siel wat die wiele aan die rol hou. Hier word die treindiens beplan, trekkrag gereël en die eenheidsverkeer beheer asook toesig oor die trajekte gehou. Die kantoor bestaan uit die beplanner, wat ook in beheer van die kantoor is en wat die diens Bloemfontein […]

Doring boom Die hemel ruim geverf so mooi sal my lewe eendag so mooi kan eindig staan ek en verwonder my almal rustig stil en verwonderd geen gejaag geen geraas geen onmin net die stilte die verwondering van die donker doring bome en die lig wat stadig ondergaan O Heer hoe kan mens nie glo […]

‘n eensaam wingerdstok staan eenkant vervreemd sing elke aand ‘n tranerige klaaglied oor hoe vormloos en vrugteloos sy loot is, maar soms droom hy oor groot stroopsoet druiwe skielik hik-wip hy van die skrik sy wortels word uit sy dop geruk sy takke gesnipper of afgeknip – geplant op ‘n ander lap hy staar langsaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed