Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 15)

Ons eerste gesamenlike bundel Nostalgie is nou beskikbaar teen R120 (posgeld ingesluit) by elsabedebeer8@gmail.com Dit gaan oor die tye “toe ons nog met ‘n tiekie kon bel.” Uittreksel: Pause’ vir Ouma se melktert Geskryf deur Hettie du Plessis Gehekelde doilies, skooltasse van karton, kerswas op geel verbleikte dokumente en die reuk van motbolletjies en stof. […]

Vriende ons is by die einde van die kompetisie. Ek wil al die lede wat deel was van die groot skryf kompetisie net weer herinner aan die feit dat ek van 1 – 31 Julie 2017 die volledige inskrywings MOET ontvang (GEEN uitsonderings sal gemaak word nie, Ek MOET Maandag 31 Julie 2017 op die […]

Die uurglas …omgedop, die sand loop stadig uit… maar ons wil die tyd vertraag, gister so vervaag… en tog, die vasvang van die tyd… en gister se onthou, die onvermoё om te verwyt… die versugting na gister. Die lesse van die tyd, wat om te glo en uit te kryt… de skadus van onthou, en […]

    Dit is vir my wonderlik om die groot nuus met julle te deel. Hierdie kompetisie het die grootste pryse wat ons nog ooit op INK aangebied het! Die wenners sal op die gala-aand 4 November 2017 (hAp huis in Pretoria) aangekondig word en ook hulle pryse van die borge ontvang Die kompetisie het […]

Gooi vir my ‘n blaar… roes bruin van die jaars verandering, om my te herhinder aan die gisters… wat groen en vol son was. Mooi en vol geluk, nie net die doodsheid van die winter… met nat vae dampkolle, om starende straatligte na twaalf. Want die lewe begin eers weer, as die son opkom © […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed