Halleluja vir U genade
Halleluja vir U genade Halleluja halleluja ek sê amen amen op my hele lewe elke woord vol vreugde vol lofprysing en eer vir U genade op my lewe Halleluja Halleluja halleluja die maan sterre met die Suiderkruis God se skeppingswerk my dag – nag sirkelgang sê ek halleluja loof die Heer Halleluja halleluja geskryf vol […]
Denensie nr 5
Kyk, hier is my hande saamgevou voor my prewelende stem, hoor jy my krete saggies na binne ruk? Voel jy my woorde wat hoendervleis oor die hemelwand hef? Proe jy my trane wat wanglangs drup oor niks; oor jou; oor alles en almal want jy het siels-stil geword en ek hobberend in ‘n hel van […]
hey – ou
hey-ou hoe-sê-jannie-nou bielie vat vlam vanaand hey-ou hoe-sê-sannie-nou boertjie vat vrou vanaand daars-hy bielie van oom jan vermaas hy dans soos die wind oor gladde vloer hy pronk soos ‘n springbok oor die veld hy wat boertjie is se nooi van gas hey-ou hoe-sê-jannie-nou bielie vat vlam vanaand hey-ou hoe-sê-sannie-nou boertjie vat vrou vanaand vlugvoetig […]
Terugstaar
Terugstaar In die grys skemerkoelte wat agter vonkeloë dans is gestaltes wat wieg soos grasgolwe in gedagtewind gelaai met ideesaad wat hoog opwaai en dan uit penpunt op papier ontkiem stille woordmusiek soos kreupele wat voort strompel met behulp van vryheidskruk en blinde klanke ruik as ritme uit pen se swierdans in trippeltreë woorde gewaar […]
‘n roos vir jou…
rose vir elke mooi vrou mooi rose vir elke vrou rooi, wit en geel rosies reg om getrou te skenk rose vir ‘n verjaarsdag en elke mooi somersdag elke spesiale geleentheid wit rose trou op die graf rose vir elke een wat huil siek is en bemoediging kort ook ‘n rosie vir jou ou mens […]
Liefde kan ook knyp
Jy wikkel en swaai tot ons lywe saam draai Jy gryp…gryp aan my boud nes ‘n roman wat knyp Liefde is so ryk ja liefde kan ook knyp Jy gryp…gryp aan my boud nes ‘n roman wat knyp want ware liefde sal nooit wyk dit omsingel ‘n hartsland wyd
Môre is nie belowe
Waar die see se vlak branders dans in die lig van die middernag glans droom ek van jou wat my styf vashou en ek glo dat die droom in die sonsopkoms steeds sal aanhou want môre is nie belowe en ons almal leef met gister se rowe maar ons weet dat die son elke dag […]
WERNER
WERNER ‘n wind het rukkend plukkend so skielik om jou lyf kom tol jou kroon gegryp en ongeërg in klip en kluite neergesmyt ‘n boom, eens majestueus sterk teen die hemele getroon nou asemloos, en leweloos nou net ‘n kale silhoeët los herinnerings hier en daar sif neer soos ‘n herfstapyt hulde in die warmste […]