
hey – ou
hey-ou hoe-sê-jannie-nou
bielie vat vlam vanaand
hey-ou hoe-sê-sannie-nou
boertjie vat vrou vanaand
daars-hy bielie van oom jan vermaas
hy dans soos die wind oor gladde vloer
hy pronk soos ‘n springbok oor die veld
hy wat boertjie is se nooi van gas
hey-ou hoe-sê-jannie-nou
bielie vat vlam vanaand
hey-ou hoe-sê-sannie-nou
boertjie vat vrou vanaand
vlugvoetig soos ‘n karoo-vlakhaas
pypkan kan hy soos mannetjies roux
voor in die koor by sannie van gas
hy wat boertjie se vrou is van gas
©Teárlach
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Vonnie
Hey ou, dankie vir jou deelname aan Desembermaand se kompetisie.