deur Anria vir Gedigte Merkers: Behoefte, Die Lewe, Hartseer, Hoop, Hunkering, Liefde, Verhoudings, Wense Share: verwante: grond Die duif en die doop 11 Desember 2017 290 gesien 0 Komentare 0hou van Verdwaal Jy is my dwelm my swakplek my hakplek my raakvatplek Jy is my knakplek my seermaakplek my onthouplek my wilvergeetplek Ek wens ek was jou alles soos wat jy myne is. @Anria Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende