Jongste aktiwiteit:

2017(Bladsy 22)

HOOFSTUK 12 Maandagoggend, op Hans se een en twintigste verjaarsdag stap die twee meisies stasie toe om te gaan aanmeld. Hans is nie by die huis nie, hy werk die dag passasierstrein Kroonstad toe. Toe hulle by die personeelkantoor aanmeld is dit n jong personeelklerk wat hulle vra of hy kan help. Dit is nou […]

(2017/12/9) Vir jou ☆ Sterk seisoene hart omgee soms te veel sonder terughou of oordeel. Seisoene hart verkleur soos die blare wat smagtend aan die bome kleef oorval met gevoel versterk deur die jare. Seiesoene hart diep en opreg jy sien mens raak jy sien wie is eg. Sterk seisoene hart broos soos winter blare […]

gevoelens emosies blom in rooi rosies blomme wat pram oggendson se vlam denke suiwer fraai vlieg oor lewe saai sweef oor die golwe wil duine om dolwe tolbosse staan regop teen die heinings op viertrek gooi ‘n draai stofwolke borrel-waai is pad na man se hart soms gedeelde smart maar altyd in geblok heerlike kos […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed