Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 4)

Die strate baljaar in afwagting veraf huil ‘n honger hond vanoggend se koerant met gister se nuus val sag op die vars gras saam met dertig nuwe lyke in Syria; want hier word alles mos verewig in woorde wat wakend om ons hang soos die werke van Shakespeare en David omdat almal alewig na die […]

Die Damduiker, deur Stephan Uys Hier aan die einde van graad sewe (toentertyd nog Standard vyf) nooi Oom Piet die leerlingraad om te gaan waterski by Bronkhorstbaai. ʼn Pa of twee word opgekommandeer om hand by te sit, en die moeders sit koppe bymekaar vir die eet- en drinkgoete. Een Saterdag, nog voor die son […]

Die Atleet, deur Stephan Uys Magnus Burger kyk oorbluf na die seun voor hom. In sy dertig jaar as onderwyser was hy nog nooit so onkant gevang nie. Hy ken die leerling nog net twee weke, maar hy sou nooit dit van hóm verwag het nie! ʼn Nuwe leerder trek nie sommer aandag in Langkloof […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed