Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 5)

Ek is gebore in Bloemfontein in die Vrystaat in die goeie ou dae toe hierdie land net vier provinsies gehad het en jou keuse van watter rugbyspan jy voor skree beperk was tot Transvaal, Noord-Transvaal, Vrystaat, Natal en die WP. My pa was ‘n hoogs bekonkelde jongman! My ma was, so ver ek weet, altyd […]

STUKKEND verstrik in die vangnet van onvervulde drome want ons het mekaar vergeet sê my, my lief, want ek wil weet wat het geword van die handgeweefde kombers wat ek vir jou gegee het? jy wuif met die rafels daarvan in jou hand as ek ‘n ent seelangs gaan stap lê daar net een ry […]

Bitter beker Laat dié beker my verby drink tot die droesem galbitter drip brand jou siel oop brandpaaie keer oes is verniel brandstoppels staat geil letsels pronk as trofee honend die lag van heidene verwaande sarkasme koggel treurwilgers vee oor hopies grond knielend laag gebuig smekend om genade malende hoekoms swaarkry immuun teen staak vrae […]

Jack Scriven se kinderdae was bitter moeilike jare. Hy het op die delwerye langs die Oranje Rivier groot geword waar sy pa op hulle kleim gedurig op soek was na die grote wat hom skatryk sou maak. Dit het egter nooit gebeur nie en moes hulle oorleef op die paar klein diamantjies wat hy op […]

geluide van golwe wat breek ruisend wind waai met trekke en stote vroeg oggend geluide kom deur mis van slaap donker reeds vertrek vroeë werkers later raak dit stil en rustig tot pensioenarisse se opstaantyd elke geluid praat met my soos deur my drome ek stories droom sou ek dit kon neerskryf verhale kon wees […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed