Eureka, ek het dit toe wel gevind!
En nee, ek het nie soos Archimedes van Sirakuse uit die bad gespring en kaalbas die straat afgehardloop terwyl ek opgewonde “Eureka” uitroep nie, ten spyte van die feit dat my binnegoed opgewonde gejuig het en dit baie beslis ’n gepaste manier sou wees om aan my vreugde en nuutgevonde ontdekking uiting te gee. Ek […]
Mei 2018 Projek – Moeders
Mei 2018 – Moeders Die projek hierdie maand bied jou die geleentheid om blootstelling by die jaarlikse gala-aand te kry. Die wenner in die digkategorie van die Mei projek se vers sal deel uitmaak van die amptelike program van die aand en sal by die geleentheid voorgelees word. Jou opdrag hierdie maand: SLEGS 3 INSKRYWINGS […]