Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 12)

Vryheidsdag, deur Stephan Uys Dit is die middag van Vryheidsdag, en ek is besig om tuin te maak. Eintlik praat ek snert. Liefie en Silas is besig om tuin te maak, en ek observeer merendeels wat hulle doen. Jy sien, tuinmaak is nie eintlik my ding nie; tuinmaak is Liefie se ding. Mý ding op […]

Versadig is die wêreld soos ñ straatkind wat weerloos om die wentelbaan van soeke niks vind waar honger jou martel en jy kop bo water spartel versadig is jy want wat jy soek sal jy nie hier kry maar die lewe is ñ lied en die verlede herhaal homself in wat jy saai sal jy […]

golwe stoot op rondom my vasgenael sak ek in sand weg spoedig net my oë wat nog lig sien asem word vloeibare horte van soutvog trane vorm onder oë wat reeds nat kyk ver op strand staan ‘n meeu en wag ingeburger onder seë van smarte staan sy en gil haar stille roep wie is […]

Vriende ons is al amper by einde Maart 2018 en die sluitingsdatum is binne ‘n paar dae hier. Ek wil al die lede wat deel is van die 4de skryf kompetisie net herinner aan die feit dat ek van 1 – 20 April 2018 die inskrywings moet ontvang. Onthou asb ek al die inskrywing net […]

golwe trek ver terug spring gety se laagwater rotse lê oop gevlek waterplante gestrek skulpdiere skarrel rond klein vissies in poele rond stadig sterf sand tot droog wag vir hoogwater om weer te gebeur bewegings droog op soos bande snelweë verkrag vlamme staan op mense trek terug dienste droog op golwe van onluste neem toe […]

GENOEG Hy het gewoond geraak sy kon nie die leuens wat hy gesê het, nie meer koop nie Haar liefde, hy weet is vanselfsprekend aanvaar totdat sy by die deur uit geloop het Te min om te sê hy is jammer omdat sy nie meer huil nie . Nou is nie meer daar nie Hy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed